Nuwe Intrekkers

Baie welkom aan al ons nuwe lidmate! Soos julle op ons Blog kan sien gebeur hier sommer baie dinge in ons gemeente.

Mag julle 'n ware geestelike tuise by ons vind en mag julle die liefde van Jesus hier by ons ervaar.

Laai asseblief die "Lidmaat inligtingsvorm" af, vul dit in en E-pos of faks dit asseblief na die Kerkkantoor toe. Julle kan dit ook Sondag in die kollektebordjie gooi of self by die Kerkkantoor afgee.

Ons wil dit ook vir julle geriefliker maak om julle dankoffer te gee en daarom het ons 'n "Debiet Order" stelsel in plek gesit.  Laai asseblief die "Debiet Order" vorm af, vul dit in en E-pos of faks dit asseblief na die Kerkkantoor toe. Julle kan dit ook Sondag in die kollektebordjie gooi of self by die Kerkkantoor afgee.

Debiet Order