Ons is die Nederduitse Gereformeerde Kerk Pongola.


VISIE
In Christus groei en dien elkeen

MISSIE
Ons groei en dien in Christus deur:
* Aanbidding
* Sorg
* Getuienis
* Toerusting
* Bestuur

Die betekenis van ons embleem:

Die driehoek: Die Drie-eenheid van God
Die kruis: Die kruisiging van Jesus Christus
Die pers kleed: Die Koningskleed van Jesus
Die sonstrale: Die opstanding van Jesus
Die groen gras: Lewe uit die dood


Maak 'n bydrae:
Laai die ZAPPER App af, scan die blokkie hieronder, tik die bedrag in wat jy graag wil gee en betaal jou bydrae direk aan die Kerk: